Lekkernye uit
Suid-Afrika
Heerlike gemarineerde, sappige sosaties (in
kerrie en kruie ingelegde vleisrepies aan 'n spit) oor warm kole
gebraai, 'n stewige boerewors met pap en sous, 'n
porsie perfek gekruide bobotie (gemaalde lamsvleis-soufflé) met geelrys,
'n stukkie delikate melktert ... onmiskenbaar
Suid-Afrikaans, onweerstaanbaar lekker! Wie
Suid-Afrika al deurreis het, of selfs in die vreemde na Suid-Afrika
verlang, weet van die talryke puik geregte en drankspesialiteite
wat help om dié land spesiaal te maak.
Vir spesialiteite uit Suid-Afrika beveel Vlakvark tans die volgende leweransier
aan: Die Spens www.diespens.eu.
© Doringboom®. Laas bygewerk
op 09-12-2013.